Is Jou Boerdery ’n Besigheid of Net ’n Werk?
Baie boerderye funksioneer operasioneel goed, maar sukkel wanneer finansiering, uitbreiding, opvolging of verkoop ter sprake kom. Hierdie artikel ondersoek waarom die probleem dikwels nie op die land lê nie, maar in die onderliggende struktuur.